• Post category:All / Events

Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier sal op Woensdag, 3 Februarie 2016 ʼn DA-raadslid by die VF Plus verwelkom.

Dr. Mulder sal ook tydens hierdie geleentheid die VF Plus se standpunte rakende huidige politieke kwessies bekend maak en die party se strategie ten opsigte van die munisipale verkiesing verduidelik.

Datum : Woensdag, 3 Februarie 2016

Plek : Vierde Raadsaal, Pres. Brandstraat, Bloemfontein

Tyd : 12:00