VF Plus Gauteng-burgemeesterskandidate: ‘n Wye verskeidenheid van ervaring met adv. Anton Alberts as Pretoria/Tshwane-burgemeesterskandidaat

Die Vryheidsfront Plus se burgemeesterskandidate in Gauteng is ʼn groep met baie jare se politieke en munisipale ervaring. Die verrassing is dat adv. Anton Alberts, Gauteng-leier en parlementslid, as die burgemeesterskandidaat in Pretoria/Tshwane genomineer is. Daarbenewens is ʼn derde van die kandidate vroue met heelwat…

Continue Reading VF Plus Gauteng-burgemeesterskandidate: ‘n Wye verskeidenheid van ervaring met adv. Anton Alberts as Pretoria/Tshwane-burgemeesterskandidaat

VF Plus spring suksesvol uit die blokke vir munisipale verkiesing-2016

Die opkoms by die VF Plus se manifesbekendstelling vandag was tekenend van die party se groeiende steun onder alle minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Hy sê hierdie groeitendens word bevestig deur die feit dat die party se ledetal…

Continue Reading VF Plus spring suksesvol uit die blokke vir munisipale verkiesing-2016

Rassisme kom onder alle groepe voor

Rassisme is verkeerd, dit kan die land uitmekaar laat skeur en moet deur almal veroordeel word. Die ANC tree egter op of rassisme net van een groep kom, en dit sal niks daartoe bydra om die probleem op te los nie, sê dr. Corné Mulder,…

Continue Reading Rassisme kom onder alle groepe voor

Suid-Afrika se sportminister dans die Gupta-wals

Suid-Afrika se minister van sport slaan elke politieke sportbal aan wat in sy rigting kom. Tog wil hy alleen-skeidsregter speel oor die wel en weë van al die sportlui in die land. Hy is so koel dat hy nie die Gangnam-styl dans nie. Hy doen…

Continue Reading Suid-Afrika se sportminister dans die Gupta-wals

OB bevind Magashule verwar staat en party

Die VF Plus verwelkom die regstellende stappe wat die Openbare Beskermer (OB) aangekondig het wat bepaal dat premier Magashule 'n provinsiale beleid moet ontwikkel ten opsigte van die skeiding van die provinsiale regering en party. Die VF Plus is egter nie oortuig dat hierdie voorgestelde…

Continue Reading OB bevind Magashule verwar staat en party

Vryheidsdag: Grondwet steeds meer onder druk

Suid-Afrika gaan ʼn tydperk binne waar die Grondwet steeds meer getoets gaan word en onder druk gaan kom. Opposisiepartye, die media en burgerlike organisasies het daarom ʼn steeds groter taak om as waghond op te tree ten einde die misbruik van mag en die ignorering…

Continue Reading Vryheidsdag: Grondwet steeds meer onder druk

Energie: Landsburgers kan “Zuptas” voorkom

Die VF Plus is bewus van hardnekkige gerugte dat die hele Zuma/Gupta-debakel rondom energievoorsiening wentel, en landsburgers kan self help om ʼn herhaling daarvan te voorkom, sê adv. Anton Alberts (parlementêre woordvoerder oor energie) en mnr. Danie Coetzee (Noord-Kaapse woordvoerder oor energie). Hulle sê omdat…

Continue Reading Energie: Landsburgers kan “Zuptas” voorkom

OVK moet sê oor groot verwarring met kieslyste

Die VF Plus gaan dringend ʼn gesprek met die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) voer om duidelikheid te kry oor die groot verwarrings wat die afgelope registrasienaweek met kieserslyste voorgekom het, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Volgens dr. Mulder het die VF Plus…

Continue Reading OVK moet sê oor groot verwarring met kieslyste

End of content

No more pages to load