Tag «vf»

Wes-Kaap se onmenslike optrede teenoor daklose mense skok

VF+

Babas van skaars ʼn paar maande oud, jong skoolgaande kinders, borsvoedende moeders en swak bejaardes is van die mense wat sonder enige huisvesting op straat beland het nadat die Wes-Kaapse departement van openbare werke ʼn hofbevel bekom het om hulle uit ʼn tehuis vir mishandelde vroue en kinders te plaas. Me. Erika Botha-Rossouw, Wes-Kaapse woordvoerder …

Zuma se reaksie op Grondwethof-uitspraak

VF+

Uit die president se verklaring oor die Grondwethof se uitspraak is dit duidelik dat die president geen werklike begrip het van die erns of implikasies van die uitspraak nie. Daarom ag hy dit nie nodig om te bedank nie en word alles afgemaak met ʼn verskoning en ʼn bereidheid om die bedrag wat bepaal word, …

Onteieningswetsontwerp ‘n instrument om grondgrype te wettig

VF+

“Die Onteieningswetsontwerp wat deur die portefeuljekomitee van Openbare Werke goedgekeur is, word deur die Vryheidsfront Plus verwerp. Dit is niks anders nie as ʼn instrument om grondgrype deur die regering te wettig,” sê dr. Pieter Groenewald, hoofwoordvoerder van grondhervorming vir die Vryheidsfront Plus. “Zuma het reeds in 2015, met die ANC se 103de verjaarsdagvieringe in …

DA-raadslid sluit by die VF Plus aan

VF+

Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier sal op Woensdag, 3 Februarie 2016 ʼn DA-raadslid by die VF Plus verwelkom. Dr. Mulder sal ook tydens hierdie geleentheid die VF Plus se standpunte rakende huidige politieke kwessies bekend maak en die party se strategie ten opsigte van die munisipale verkiesing verduidelik. Datum : Woensdag, 3 Februarie 2016 Plek …

Reaksie op heraanstel van min. Gordhan

VF+

President Zuma se heraanstelling van minister Pravin Gordhan as minister van finansies sal help om die vertroue in die ekonomie te begin herstel, maar dit gaan nie die vertroue in president Zuma se leierskap herstel nie. Die skade wat die president so eiehandig aan sy beeld aangerig het, is onherstelbaar. Nogtans verwelkom die VF Plus …