Regering sê nasionale sokkerspan het voldoende wit en bruin spelers

Die ANC-regering is tevrede dat wit en bruin regverdig behandel word en genoeg speelkans kry in die land se nasionale sokkerspan, blyk dit uit antwoorde van die sportminister op geskrewe parlementêre vrae van adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport. Dit…

Continue ReadingRegering sê nasionale sokkerspan het voldoende wit en bruin spelers

End of content

No more pages to load