Waterkrisis dreig in Matlosana weens swak instandhouding

Die Adamayview-waterpompstasie, wat krities is tot die verskaffing van water aan verskeie woongebiede, is tans onder groot druk omdat daar slegs een pomp van die drie pompe operasioneel is. Hierdie pompstasie voorsien water aan onder andere Dawkinsville, Klerksdorp-sentraal, Oudorp, Doringkruin, Alabama en Jouberton, sê rdl.…

Continue ReadingWaterkrisis dreig in Matlosana weens swak instandhouding

Staatshospitale is nie voorbereid op groeiende aantal pasiënte nie

Met mediese fondse en privaathospitale wat tans onder die soeklig is weens die astronomiese kostes van hul dienste, is die vloei van pasiënte na staatshospitale besig om ingrypend toe te neem, sê me. Amanda de Lange, nasionale voorsitter van die Vryheidsfront Plus se vrouekomitee. De…

Continue ReadingStaatshospitale is nie voorbereid op groeiende aantal pasiënte nie

SA Poskantoor (Sapo) erken ‘desperate’ finansiële situasie in onderhandelinge met strydende vakbonde

Onheilspellende selfoonboodskappe waarin stakende poskantoorwerkers aan Marikana herinner word en aangesê word om hulself te bewapen met ‘pangas en alle soorte wapens’ hang tans soos ʼn donker wolk oor die SA Poskantoor (Sapo)–staking en onderhandelinge, sê adv . Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre…

Continue ReadingSA Poskantoor (Sapo) erken ‘desperate’ finansiële situasie in onderhandelinge met strydende vakbonde

End of content

No more pages to load