Category «Womens Interest»

Pres. Jacob Zuma skok met uitlating oor vroue

VF+

Die Vryheidsfront Plus se nasionale vrouekomitee is sterk gekant teen president Jacob Zuma se seksistiese uitsprake wat hy Saterdag in Nkandla teenoor vroue in Suid-Afrika gemaak het, sê Amanda de Lange, nasionale voorsitter van die VF Plus se vrouekomitee. De Lange sê terwyl geweldsmisdaad teen vroue in Suid-Afrika hoogty vier en daar deurlopend bewusmakingsveldtogte gevoer …