Through The Grapevine

Through The Grapevine As the African National Congress prepares to start its policy discussions this weekend, one of which is a discussion under economic transformation regarding land reform and its intention to return land to the people and provide them with the necessary support, this…

Continue Reading Through The Grapevine

Health Ombudsman to investigate allegations of psychiatric patients death

The Minister of Health Dr Aaron Motsoaledi has asked the Office of Health Ombudsman to investigate allegations that 36 psychiatric patients in Gauteng died after transferred from Life Health Care, Esidimeni into care of Non-governmental organizations early this year. The decision to ask the Health…

Continue Reading Health Ombudsman to investigate allegations of psychiatric patients death

Aftakeling van hoër onderwys is deel van groter ANC-plan

Die ANC se planne met Suid-Afrika herinner aan die futuristiese rolprent 'War of the Worlds' waar die eerstepersoon-verteller ons inlig oor die indringers se planne met die aarde met die volgende stelling: "(they) regarded this Earth with envious eyes, and slowly, and surely, they drew…

Continue Reading Aftakeling van hoër onderwys is deel van groter ANC-plan

Gerugte rondom Gordhan se inhegtenisneming slaan ekonomiese reeds hard

Die woelinge rondom Suid-Afrika se minister van finansies, Pravin Gordhan, is soos om met vuurhoutjies in ʼn droë bos te speel. As die bos begin brand, gaan geen boom gespaar bly nie, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Dr. Mulder sê luidens…

Continue Reading Gerugte rondom Gordhan se inhegtenisneming slaan ekonomiese reeds hard

Minister Jonas se erkenning het ingrypende implikasies vir Zuma

Mnr. Mcebisi Jonas, adjunkminister van finansies, se erkenning dat die Gupta-familie die pos van minister van finansies hom aangebied het, het ingrypende implikasies vir president Zuma. Dit verswak sy posisie in die openbare oog en waarskynlik ook binne die ANC verder. Me. Vytjie Mentoor het…

Continue Reading Minister Jonas se erkenning het ingrypende implikasies vir Zuma

VF Plus lig Britste regering in oor misdaad in Suid-Afrika

Die vlakke van geweldsmisdaad in Suid-Afrika grens aan anargie -soos die jongste voorval waarin vier mense van Randfontein grusaam vermoor is van getuig - en die VF Plus gaan die Britse regering op hoogste vlak deur sy hoë kommissaris in Suid-Afrika versoek om met Suid-Afrika…

Continue Reading VF Plus lig Britste regering in oor misdaad in Suid-Afrika

Vingerwysing na wit vlieëniers van SAL verstom

Dit is uiters onverantwoordelik en kommerwekkend dat alle wit vlieëniers van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) nou onder verdenking geplaas word deur hulle selfs van ‘sabotasie’ te beskuldig, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer. Luidens ʼn berig in die Business…

Continue Reading Vingerwysing na wit vlieëniers van SAL verstom

Wat twintig jaar gelede Afrika se mees ontwikkelde land was, is nou ʼn sinkende skip

Skaars ʼn jaar gelede sou ʼn mens nie kon dink dat dit slegter met Suid-Afrika onder die ANC-regering kan gaan nie, maar in die afgelope jaar was daar soveel verdere terugslae dat selfs van die voorste ANC-ondersteuners erken die land is besig om te sink…

Continue Reading Wat twintig jaar gelede Afrika se mees ontwikkelde land was, is nou ʼn sinkende skip

Parliamentary snap debate “transformation in the higher education sector”

Honourable Speaker, The greatest single threat in any time of crisis is a lack or absence of leadership; and what we have come to witness over the past 2 weeks has been exactly that: an absence of leadership. Today, we are called upon to debate…

Continue Reading Parliamentary snap debate “transformation in the higher education sector”

End of content

No more pages to load