Numsa strike deplored – CDP

“The Christian Democratic Party (CDP) condemns the upcoming Numsa strike, but is not at all surprised that it is imminent”, says CDP leader, Rev.Theunis Botha.

“It is clear that the annual strike season has commenced, which this year will be even more damaging than in the past, due to the relative success of the Amcu-strike.

“Striking has now become a way not only to improve wages and working conditions, but has also become a battle field for political power amongst competing unions. “The African proverb says, ‘When two elephants fight, it is the grass that gets trampled’ In this case it is the fragile South African economy that is being trampled under-foot by these unions motivated by self-interest. “All responsible parties must now do all they can to adjust our laws to bring the right to strike on a par with the right to work. Irresponsible union actions affect our ability to attract investment and causes irreparable damage to our economy resulting in not only job losses but acts as a restraint on creating new job opportunities.”

Afrikaans Version

Numsa se staking veroordeel – CDP

“Die Christen-Demokratiese Party (CDP) veroordeel die komende NUMSA-staking, maar is glad nie verbaas dat dit op hande is nie,” sê ds. Theunis Botha, leier van die CDP.

“Dit is duidelik dat die jaarlikse staakseisoen nou aangebreek het, wat dié jaar waarskynlik nog erger eise as in die verlede sal oplewer danksy die relatiewe suksesse wat Amcu behaal het. Staak is nie meer net ‘n manier om hoër lone en beter werksomstandighede te beding nie, maar het ook die slagveld vir politieke mag tussen strydende vakbonde geword.

“Die Afrika-spreekwoord lui: ‘As twee olifante baklei, is dit die gras wat vertrap word.’ In hierdie geval is die dit die brose Suid-Afrikaanse ekonomie wat deur vakbonde vertrap word wat hul eie belange dien.

“Alle verantwoordelike partye moet nou alles in hul vermoë doen om ons regspraak so aan te pas dat die reg om te werk minstens net so swaar, maar verkieslik swaarder, as die reg om te staak moet weeg. Onverantwoordelike vakbondaktiwiteite beïnvloed onherstelbare skade aan die ekonomie wat nie net tot werksverliese lei nie, maar die vermoë om nuwe werksgeleenthede te skep strem.”