Ministers must set the example by keeping the law – CDP

“With reports that Minister Collins Chabane, his driver and his bodyguard were killed in an accident and that they could have been travelling at speeds between 150 and 200 kilometres per hour, the Christian Democratic Party (CDP) is of the opinion that the constitutional stipulation that all are equal before the law, also means that the President and his cabinet are not only obligated to stick to traffic laws such as speed limits, but that they should indeed set an example.” So says CDP leader, Rev. Theunis Botha.

“We sympathise with the families of the minister, his bodyguard and driver, and agree that Chabane was one of the better ministers in cabinet and his untimely death can be regarded as a tragic loss.

“This once again raises the burning question – can we allow the law to only apply to certain citizens, and that others can break it and by doing so endanger the lives of innocent road users? May Chabane’s death be a wake-up call to authorities to bring the VIP politicians into line and for them to set an example to others.”

Afrikaans Version

Ministers moet voorbeeld stel met wetsgehoorsaamheid

“Met verslae wat lui dat minister Collins Chabane, sy bestuurder en lyfwag in ‘n ongeluk dood is en dat hulle teen ‘n snelheid van tussen 150 en 200 kilometer poer uur gery het, is die Christen-Demokratiese
Party (CDP) van mening dat die grondwetlike bepaling dat almal gelyk voor die reg is ook beteken dat die president en sy kabinet nie net verplig is om verkeerswette na te kom nie, maar ook ‘n voorbeeld moet stel.” So sê ds. Theunis Botha, leier van die CDP.

“Ons spreek ons medelye met die naasbestaandes van die oorledenes uit, en ons stem saam dat Chabane een van die beter ministers in die kabinet was. Sy dood is ‘n verlies.

“Maar dit stel ook die brandende kwessie aan die bod – mens kan nie toelaat dat die wette net op sekere mense van toepassing is, en dat ander dit maar kan ignoreer en die lewe van onskuldige mense in gevaar stel nie. Mag Chabane se dood die proses aan die gang sit wat BBP-politici in pas bring om as voorbeeld vir ander te dien.”