CDP reacts to yet another farm murder

“The latest farm murder, that of Mr. Rudolph Pretorius near Groblersdal again emphasises the necessity for the Human Rights Commission’s planned hearing into farm murders,” says Christian Democratic Party leader, Rev.Theunis Botha.

“The latest farm attack was the sixth in a month in the Groblersdal area.

“We also noted a farm attack at Reitz where the 47 year old Andre van Greunen was wounded. Van Greunen apparently wounded one of his three attackers who later died of his wounds.”

“We yet again appeal to government to act immediately and declare farm attacks a priority crime and not wait for the outcome of the SAHRC’s hearing.”

Afrikaans Version

CDP reageer op nog ‘n plaasmoord

“Die jongste plaasmoord, op mnr. Rudolph Pretorius van Groblersdal, toon net hoe tydig die Menseregtekommissie se ondersoek na plaasaanvalle is,” sȇ ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party.

“Die jongste plaasmoord is die sesde plaasaanval in ‘n maand in die Groblersdal-area.

“Ons neem ook kennis van die plaasaanval by Reitz waartydens die 47-jarige Andre van Greunen gewond is. Van Greunen het skynbaar een van sy aanvallers raakgeskiet wat later beswyk het.

“Ons doen weer eens ‘n beroep op die regering om nou dadelik plaasaanvalle tot prioriteitsmisdaad te verklaar en nie eers vir die uitslag van die SAMRK se ondersoek te wag nie.”

Theunis Botha 083 657 2482