• Post category:All / Government

Concourt’s Barnard ruling massive blow for non-racialism – CDP

“The Constitutional Court’s ruling in favour of the police’s racial discriminatory practices in the Renate Barnard case is lamentable.

“The Christian Democratic Party (CDP) remains convinced that racism or the effects thereof cannot be addressed by continuing racial discrimination.”

Says Rev. Theunis Botha, leader of the CDP

“We support any effort to make this a matter for international adjudication,
where similar court cases such as in the USA, have given an opposite ruling.

“This is indeed a very sad day for the country and all who strive for a society where one’s race does not determine one’s destiny from the cradle to the grave.”

Afrikaans Version

Grondwethof se Barnard-uitspraak reuse slag vir nie-rassigheid – CDP

“Die grondwetlike hof se uitspraak ten gunste van die polisie se rassediskriminerende praktyke in die Renate Barnard-saak is betreurenswaardig.” Sê ds. Theunis Botha, leier van die CDP.

“Die Christen-Demokratiese Party (CDP) bly steeds oortuig daarvan dat rassisme of die impak daarvan nie deur rassediskriminasie aangespreek kan word nie.”

“Ons ondersteun alle pogings om hierdie kwessie onder internasionale beregtiging te plaas, waar soortgelyke hofsake soos in die VSA die teenoorgestelde koers ingeslaan het.

“Dit is regtig ‘n hartseer dag vir die land en almal wat daarna streef om ‘n gemeenskap te skep waar iemand se velkleur nie sy lot van die wieg tot die graf bepaal nie.”