CDP congratulates farmers for preventing farm murder suspects from getting away.

“The Christian Democratic Party (CDP) finds it unacceptable that those who clearly acted in self-defence should now have a sword of a murder charge hanging over their heads, until such time as the prosecuting authorities or courts decide that it was justifiable,” says Rev. Theunis Botha, leader of the CDP.

Botha reacted to the latest farm murder, where neighbours got involved in a shootout with the alleged murderers, during which two of the suspects were killed, and the third arrested.

“We understand that it is part of the procedure to open murder dockets. But there has been a number of cases where law abiding citizens, or even the victims acting in self-defence, have been arrested. We again call on the authorities to change the name of these dockets, which might somewhat ease the trauma. In fact, we regard this practice of calling such dockets murder dockets as infringing on the human rights of those that have been implicated, when they should in fact be regarded as heroes.

“We congratulate the neighbours who acted swiftly, to ensure that the alleged farm murders did not get away. Our hearts go out to the next of kin of Johan van Rensburg, who was killed in the farm attack.

“This also again proves how ridiculous it is to have more VIP protection cops than those defending the borders, and to bestow all kinds of medals on police ‘commissioner’ Riah Phiyega.”

Afrikaans Version.

CDP wens boere geluk wat keer dat vermeende plaasmoordenaars wegkom.

“Die Christen-Demokratiese Party (CDP) vind dit onaanvaarbaar dat mense wat duidelik uit selfverdediging opgetree het, met ‘n swaard van ‘n moordklag oor hul koppe moet leef tot die vervolgingsgesag of howe besluit dat dit geregverdig was,” sê ds. Theunis Botha, leier van die CDP.

Botha het op die jongste plaasmoord gereageer, toe bure in ‘n oor en weer skietery met die vermeende moordenaars betrokke geraak, en twee verdagtes doodgeskiet, en ‘n derde gearresteer is.

“Ons weet dit is bloot ‘n prosedure om moorddosiere te open, maar daar was reeds voorvalle waar wetsgehoorsame burgers, of selfs die slagoffers, gearresteer is. Ons doen weer eens ‘n beroep op die owerhede om die dossiere iets anders te noem om die trauma van die wat geïmpliseer word, effens te verlig. Trouens, ons beskou die praktyk om sulke dossiere moorddossiere te noem ‘n skending van die geïmpliseerdes se menseregte, wanneer hulle eintlik as helde beskou moet word.

“Ons wens die bure wat vinnig gereageer het en so gekeer het dat die vemeende plaasmoordenaars nie weggekom het nie, geluk. Ons harte gaan uit na die naasbestaandes van Johan van Rensburg wat in die plaasaanval vermoor is.

“Hierdie voorval toon ook hoe geklik dit is om meer BBP-beskermingspolisielede te hê as polisie wat die grense beveilig, en om allerlei medaljes aan polisie-‘kommissaris’ Riah Phiyega toe te ken.”