Appèlhof-uitspraak oor SAUK gee OB se bevinding oor Nkandla nuwe betekenis

Die Appèlhof se bevinding rakende Hlaudi Motsoeneng, bedryfshoof van die SAUK, het vandag ʼn breë rooi streep getrek deur president Jacob Zuma en die ANC se hantering van die Nkandla-skandaal tot dusver sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus. Dr. Mulder sê die…

Continue ReadingAppèlhof-uitspraak oor SAUK gee OB se bevinding oor Nkandla nuwe betekenis

VF Plus vra Japanse regering en OECD om Hitachi SA te ondersoek

Benewens ʼn versoek tot die Openbare Beskermer (OB) om die beweerde korrupte verhouding tussen Hitachi SA en die ANC te ondersoek (wat vandag reeds ingedien is), gaan die VF Plus ook vra dat die Japanse regering en die internasionale OECD-konvensie se oorsigliggaam dit ondersoek, sê…

Continue ReadingVF Plus vra Japanse regering en OECD om Hitachi SA te ondersoek

ANC-dubbelpratery skep verwarring oor beleid rakende pensioenfondse

Gaan die ANC nou pensioenfondse teiken, of is dit ten minste voorlopig steeds veilig? Dit is die vraag wat ontstaan nadat ANC-dubbelpratery oor die aangeleentheid, soos in talle ander gevalle, tot groot onsekerheid oor belangrike beleidsake lei, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se…

Continue ReadingANC-dubbelpratery skep verwarring oor beleid rakende pensioenfondse

ANC-regering was totaal in die duister oor naderende ekonomiese krisis

  • Post category:Government

Die ANC-regering en sy minister van finansies, Nhlanhla Nene, was totaal onbewus van die naderende internasionale ekonomiese slagting wat die wêreld die week soos ʼn tsoenami getref het. Dit blyk uit antwoorde op ʼn skriftelike parlementêre vraag wat die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor…

Continue ReadingANC-regering was totaal in die duister oor naderende ekonomiese krisis

Gwede Mantashe se reaksie oor Springbokspan toon ‘n obsessie om alle tekens van wit prestasie te vernietig

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, se striemende aanval op Saru en Heyneke Meyer, Springbok-afrigter, onderstreep opnuut die ANC-regering se beheptheid met kleur en kwotas ten koste van meriete en sport-ontwikkeling," sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport. Adv. Alberts…

Continue ReadingGwede Mantashe se reaksie oor Springbokspan toon ‘n obsessie om alle tekens van wit prestasie te vernietig

End of content

No more pages to load