Onverantwoordelike Uitsprake Vernietig die Ekonomie

"Die kernprobleem op die oomblik in Suid-Afrika is dat die ANC-regering kiesers se stemme en populisme bo die herstel van die ekonomie verkies. Dit is uiters onverantwoordelik en kortsigtig," het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier tydens ʼn verkiesingsvergadering op Vaalwater in Limpopo gesê. As jy…

Continue Reading Onverantwoordelike Uitsprake Vernietig die Ekonomie

Wêreld neem kennis van ANC-neiging na populisme om EFF te troef

Erkennings van die ANC dat internasionale graderingsagentskappe soos Standard & Poor's die party gewaarsku het oor sy interne woelinge en sy gewaande neiging tot populisme, is ʼn duidelike aanduiding dat die wêreld kennis neem van die effek wat die ANC se probleme op die land…

Continue Reading Wêreld neem kennis van ANC-neiging na populisme om EFF te troef

SAUK-selfsensuur: ANC pluk die wrange vrugte van sy eie geskiedenis

Die SAUK se omstrede besluit om nie meer beeldmateriaal van gewelddadige betogings te vertoon nie, dui daarop dat die ANC die wrange vrugte van sy eie geskiedenis pluk. Nie net die geskiedenis soos dit plaasgevind het nie, maar ook soos dit in skoolboeke geïdealiseer word,…

Continue Reading SAUK-selfsensuur: ANC pluk die wrange vrugte van sy eie geskiedenis

Rassisme kom onder alle groepe voor

Rassisme is verkeerd, dit kan die land uitmekaar laat skeur en moet deur almal veroordeel word. Die ANC tree egter op of rassisme net van een groep kom, en dit sal niks daartoe bydra om die probleem op te los nie, sê dr. Corné Mulder,…

Continue Reading Rassisme kom onder alle groepe voor

Aftakeling van hoër onderwys is deel van groter ANC-plan

Die ANC se planne met Suid-Afrika herinner aan die futuristiese rolprent 'War of the Worlds' waar die eerstepersoon-verteller ons inlig oor die indringers se planne met die aarde met die volgende stelling: "(they) regarded this Earth with envious eyes, and slowly, and surely, they drew…

Continue Reading Aftakeling van hoër onderwys is deel van groter ANC-plan

The IFP Condemn The Killings Of Councillors

The Inkatha Freedom Party in eThekwini Municipality would like to express its deepest condolences to the family of Cllr Zodwa Sibiya who was gunned down on Saturday night. We condemn violence of any nature, more especially towards women. Our heart-felt sympathy to the family and…

Continue Reading The IFP Condemn The Killings Of Councillors

IFP sends its condolences to the ANC

On behalf of the IFP, I would like to send sincere condolences to our colleagues in the ANC, family and friends, for the loss of your loved ones in the tragic bus accident involving ANC members of Wards 60 and 62 Gauteng, on Sunday 17…

Continue Reading IFP sends its condolences to the ANC

Motion To Remove The President From Office

Remarks by the Hon. Mr Narend Singh MP Chief Whip of the Inkatha Freedom Party National Assembly: 5 April 2016 Following the President’s statement to the nation on Friday night, the Secretary General of the ANC, Mr Gwede Mantashe, faced the obvious question from the…

Continue Reading Motion To Remove The President From Office

ANC-parlementslede moet volgens gewete stem

Die Vryheidsfront Plus doen ʼn beroep op alle parlementslede, maar meer spesifiek op die parlementslede van die ANC, om more (Dinsdag 5 April) in die stemming in die parlement om die president van sy amp te onthef, verantwoordelik en elkeen volgens sy of haar gewete…

Continue Reading ANC-parlementslede moet volgens gewete stem

Battle Of Nkandla Ends In Justice

The unanimous judgment handed down today by the Constitutional Court has ended an inordinately costly two year process of back and forth in which the ruling party sought to use its parliamentary majority to protect the patently unlawful actions of its President. In light of…

Continue Reading Battle Of Nkandla Ends In Justice

End of content

No more pages to load