The Christian Democratic Party (CDP) is extremely concerned with the venomous attacks presently being launched against the Public Protector.

“These attacks by the ANC do not only reflect bad judgement but they
may well be illegal, as the Public Protector enjoys similar protection
as that of judges,” says CDP leader, Rev. Theunis Botha.

“These attacks also clearly indicate that the ANC has little regard for constitutional requirements when it comes, at all cost, protecting a president. Even the constitutional requirement of parliament to function in a transparent manner in its oversight role is disregarded.

“We call on the ANC to rise above these bundu tactics, which is in no way different from those used by the EFF.

“The CDP believes matters will not be settled until such times as Zuma has had his day in court.”

Afrikaans Version

Staak aanvalle op Openbare Beskermer – CDP

Die Christen-Demokratiese Party (CDP) is baie bekommerd oor die gisftige aanvalle teen die Openbare Beskermer.

“Hierdie aanvalle van die ANC getuig nie net van swak smaak nie, dit mag selfs onwettig wees aangesien die OB soortgelyke beskerming as regters geniet,” sê ds. Theunis Botha, leier van die CDP.

“Hierdie aanvalle van die ANC toon ook duidelik dat die ANC geen respek vir die grondwet het wanneer hulle die president ten alle probeer beskerm nie – selfs nie vir die grondwetlike rol van die parlement om sy oorsigrol deursigtig te verrig nie.

“Ons doen ‘n beroep op die ANC om uit te styg bo hierdie boendoe-taktiek, wat hoegenaamd nie verskil van die taktiek wat die EFF inspan nie.

“Die CDP volstaan daarby dat die stof nie sal gaan lê voordat Zuma nie sy dag in die hof gegun word nie.”