NEK HOND1Tydens roetine werk deur die Bloemfontein DBV in ‘n informele nedersettomg in Bloemfontein gedoen is, is ‘n tipe skaaphond vir dood aangetrek.

Die hond is aangetref waar hy vasgemaak gestaan het aan ‘n baie kort nylon tou aan die wasgoedpaal.

Die nylon tou was so styf om die hond se nek dat dit ‘n baie groot diep sny om die hond se nek gekloof het.

Die 43 jarige eienaar van die hond se verweer was dat die hond kwaai is en hy kan hom nie hanteer nie, daarom het hy hom vasgemaak.

NEK HOND3Die hond is onmiddelik gekonfiskeer en na die DBV geneem. ‘n Veearts het die hond ondersoek en hy is tans onder baie intensiewer veearts behandeling.

‘n Klag van dieremishandeling word teen die 43 jarige eineer gelê.