Government directly responsible for increase in HIV-Aids – CDP

“Dr. Olive Shisana of the Human Sciences Research Council’s statement at the international Aids conference in Melbourne that new HIV infections in South Africa are on the increase, clearly show that the country needs a new and moral approach to this pandemic.” says Christian Democratic Party (CDP) leader, Rev. Theunis Botha.

“Mbeki’s denial of the HIV virus and his appointed ministers of Health’s suggestion of beetroot and garlic as a possible remedy for aids, was directly responsible for the death of countless thousands. Just so the country is paying a terrible price for the current President and government’s liberal approach to sexual responsibility. This along with  the lowering of the age of consent for girls to just twelve years; and their sanction of the efficacy of so called safe sex measures, are directly responsible for the continuing carnage being experienced.

“Being classified as the rape capital of the world, is in itself a clear indication of the lack of morality and of a government that has lost control and has run out ideas as how to curb this scourge.

“One person’s HIV status may well be the death sentence of an innocent person.”

 Afrikaans Version

Die regering is regstreeks verantwoordelik vir toename in MIV-Vigs – CDP

“Dr. Olive Shisana van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing se stelling by ‘n internasionale Vigskonferensie in Melbourne dat nuwe MIV-infeksies in Suid-Afrika aan die toeneem is, toon duidelik dat die land ‘n nuwe en moraliteitsbenadering tot die pandemie benodig,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP).

“Mbeki se ontkennings van die rol van die MI-virus en sy ministers se geloof dat spinasie en knoffel moontlik teen Vigs kan help, het tot die dood van baie gelei. Net so betaal die land ‘n verskriklike prys vir die regering van die huidige president se liberale benadering tot seksuele verantwoordelikheid. Dit, tesame met die verlaging van die ouderdom van meisies se ouderdom vir instemming tot seks tot net twaalf jaar; en die beheptheid met sogenaamde veilige seks-maatreëls, is regstreeks verantwoordelik vir die voortgesette sterftes wat ondervind word.

“Suid-Afrika is die verkragtingshoofsetel van die wêreld, wat op sy eie ‘n aanduiding van gebrekkige moraliteit is, maar dit is ook ‘n aanduiding dat die regering beheer verloor het en nie meer raad het oor hoe om die probleem aan te spreek nie.

“Een persoon se MIV-status kan heel moontlik die doodsvonnis van ‘n onskuldige persoon kan beteken.”