“With a callous disregard for the law, young red brigade thugs, rampaged
through the streets of Johannesburg, attacking and stealing from poor
mothers trying to eke out a living selling their wares on the side of the
street.” Says Rev Theunis Botha, Leader of the Christian Democratic Party
(CDP).

“This shows an absolute disregard for the poor.

“This is the same disregard that Malema showed when he allegedly enriched
himself with taxpayers money through questionable tender processes, at the
expense of the poor.

“One wonders, if the EFF youth learned their behaviour from Malema, where
did Malema learn his behaviour from? It would appear that the apple does
not fall far from the tree, eg Nkandla, Oil gate, Arms deal and e-tolls.

“When appealing to his members to contribute towards Malema’s 16 million
rand tax bill, it was once again taking from the poor and enriching the
already rich.

“All this is a symptom of a society gone wrong. Unless we replace lawless
thugs with a voice of reason, we are doomed.”

Afrikaans Version

Skurke van die “EFF se Rooi Brigade” bevorder anargie – CDP

“Met gewetenlose disrespek vir die reg, het jong skurke van hierdie rooi
brigade deur die strate van Johannesburg oproer gestook, en arm moeders wat
langs die strate ‘n bestaan probeer maak aangeval en van hul verkoopsware
besteel,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party
(CDP).

“Dis dui op ‘n totale miskenning van die armes.

“Dit is dieselfde soort miskenning toe Malema homself na bewering deur
bedenklike tenderprosesse ten koste van die armes verryk het.

“’n Mens wonder of die EFF se jonges hul gedrag by Malema geleer het. Dit
lyk nie of die appel ver van die boom val nie, soos Nkandla, Oil Gate, die
wapentransaksie en e-tol.

“Toe daar ‘n beroep op die lede gedoen is om by te dra tot Malema se R16
miljoen belastingrekening, het dit maar net nog ‘n geval geword waar by die
armes geneem, en vir die rykes gegee is.

“Dit dui alles op ‘n samelewing wat skeef geloop het. Tensy ons die
wettelose skurke met ‘n stem van redelikheid vervang, is ons daarmee heen.”