“We call on government not to sever diplomatic ties with Israel,” says Christian Democratic Party (CDP) leader, Rev. Theunis Botha.

“Hamas is on the USA’s list of terrorist organisations for a reason. The atrocities perpetrated by them are well known all over the world, and to abort diplomatic ties with an internationally recognised nation in favour of a terrorist organisation is unthinkable.

“The CDP calls on all parties involved in the conflict to work hard to find a constitutionally sound solution. We realise that the situation is complex, and that no easy solutions are at hand. But we know that firing rockets into residential areas whilst making use of their own innocent people as human shields, does not contribute to finding a solution of any kind.”

“For the ANC government, now stirred by emotions, of the past to make irrational decisions will benefit no one.”

Afrikaans Version

CDP vra regering om nie bande met Israel te verbreek

“Ons doen ‘n beroep op die regering om nie betrekkinge met Israel te verbree niek,” sê ds. Theunis Botha, eier van die Christen-Demokratiese Party (CDP).

“Hamas is nie om dowe neute op die VSA se lys van terreurorganisasies nie. Die wandade wat hulle pleeg is oor die wêreld heen goed bekend. Om diplomatieke betrekkinge met ‘n land op te skort wat internasionaal erken word ter wille van ‘n terreurorganisasie is ondenkbaar.

“Die CDP doen ‘n oproep op al die partye wat in die konflik betrokke is om ‘n behoorlike grondwetlike oplossing te vind. Ons besef dat die situasie kompleks is en dat dar nie enige maklike oplossings ter hand is nie. Maar ons weet ook dat die afvuur van vuurpyle op woongebiede terwyl van menslike skilde gebruik gemaak word, nie bydra tot die vind van ‘n oplossing nie.

“Die ANC moet daarteen waak om nie deur emosies op sake uit die verlede op loop geneem te word nie en irrasionale besluite te neem wat tot niemand se voordeel is nie.”