“The farm murder of 62 year old Terry Rizzatu of Hluhluwe in KZN points to the meaninglessness of Pres. Jacob Zuma’s State of the Nation Address. Not a single mention was made by him of this scourge, which has caused South Africa to have the highest murder rate, among an
identifiable group, in the world,” says Christian Democratic Party leader, Rev. Theunis Botha.
“This simply proves how hollow his promises are to minorities, if not even life is regarded as reason for the state to do its duty of protecting all.”
Afrikaans Version
Nog ‘n plaasmoord – CDP
Die plaasmoord op die 62-jarige Terry Rizzatu van Hluhluwe in KwaZulu-Natal demonstreer hoe betekenisloos pres. Jacob Zuma se staatsrede was. Hy het nie ‘n enkele keer verwys na hierdie euwel wat
Suid-Afrika die hoogste moordkoers onder ‘n identifiseerbare groep ter wêreld besorg,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party.
“Dit bewys doodgewoon dat die beloftes aan minderhede leeg is. As die lewe van mense nie eens genoeg rede is vir die staat om sy plig te doen om almal te beskerm nie.”