CDP reacts to crime stats

The Christian Democratic Party (CDP) expressed its concern with the increase in murders by 800 per annum in South Africa.

“We are especially concerned, as these figures appear to include the highest number of murders in the world for an identifiable group, namely farmers.

The general murder rate is 32,2 per 100 000 per annum, which is about half the rate for the murder of police, but much lower than the 100 per 100 000 per annum for farmers,” says CDP leader, Rev. Theunis Botha.

“The hike of almost 26 per cent for drug related crimes is especially disconcerting.

“The statistics for drunken driving raise many questions. The numbers for the Western Cape is above 220 per 100 000 per annum and for Gauteng above 200 per 100 000 per annum, yet only 41 per 100 000 per annum in Limpopo. The numbers, for Limpopo as those for the Free State, North West and Northern Cape simply do not add up.

“With the high levels of corruption in the country, the relatively sharp decrease in commercial crime does not appear to be reliable.”

“It is worth noting that where reliable figures show a decrease these decreases sadly, are insignificant.”

Afrikaans Version

CDP reageer op misdaadstatistiek

“Die Christen-Demokratiese Party (CDP) het sy kommer uitgespreek daarmee dat moorde die afgelope jaar in Suid-Afrika met 800 toegeneem het.

“Ons is veral bekommerd, aangesien hierdie syfers waarskynlik die hoogste moordkoers vir ‘n identifiseerbare groep, dié van moorde op boere, insluit.

Ons algemene moordkoers is nou 32,2 per 100 000 per jaar, wat ongeveer die helfte van die moordkoers op polisielede is, maar veel laer as die moordkoers op boere wat op meer as 100 per 100 000 per jaar beloop,” sê ds. Theunis Botha, leier van die CDP.

“Die toename van 26 persent in dwelmverwante misdaad is veral kommerwekkend.

“Ons bly bekommerd daaroor dat die statistieke vir dronkbestuur te veel uitskieters het. Die syfer vir die Wes-Kaap is meer as 220 per 100,000, en vir Gauteng meer as 200 per 100 000 per jaar, maar die syfer vir Limpopo is net 41 per 100 000 per jaar. Limpopo se syfers, soos ook die van dié vir die Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap maak net nie sin nie.

“Met die waarneembare vlakke van korrupsie in die land, is die skerp afname in handelsmisdaad net nie geloofwaardig nie.

“Ons is teleurgesteld dat waar geloofwaardige syfers afnames aandui, is daardie afnames gering.”