Afrikaanse teks hieronder

First month of New Year and farm murders continue unabated

“With a farm murder on the last day of last year, and the first farm murder for 2015 early in the New Year, it is clear that this scourge is continuing unabated,” says Christian Democratic Party (CDP) leader, Rev. Theunis Botha.

“With the murder of 67 year old Johan Fourie, on his farm outside Sasolburg in the Free State, and the murder of Mr Stick Green, of Estcourt, KwaZulu Natal, who was shot in the stomach, we are once again reminded of how vulnerable our farmers are to these cold blooded murders. Mr Mchunu, MEC, described Mr Green’s murder as ‘shocking’.

“Over the same period, an invalid farmer was thrown out of his wheel chair, assaulted and made to endure 15 minutes of racist slurs from his attackers.

“The CDP questions the lack of urgency with which the government in addressing this serious problem and once again urges them to declare farm murders a ‘priority crime’.

“The CDP yet again express their sincere condolences with the affected families.”

Afrikaans Version

Eerste maand van die Nuwe Jaar en plaasmoorde duur voort

“Met ‘n plaasmoord op die laaste dag van die vorige jaar, en die eerste plaasmoord vir 2015 vroeg in die nuwe jaar, is dit duidelik dat hierdie plaag onverpoos voortduur,” sê die ds. Theunis Botha, leier van die Christen Demokratiese Party (CDP) .

“Met die moord op 67-jarige Johan Fourie op sy plaas buite Sasolburg in die Vrystaat, en die moord op mnr Stick Green, van Estcourt, KwaZulu-Natal, wat in die maag geskiet is, is ons weer herinner aan hoe kwesbaar ons boere weens hierdie koelbloedige moorde is. Mnr Mchunu, LUR, beskryf mnr Green se moord as ‘skokkend’.

“Oor dieselfde tydperk is ‘n invalide boer uit sy rolstoel gegooi, aangerand en moes 15 minute lank rassistiese aanmerkings van sy aanvallers verduur. “Die CDP bevraagteken die gebrek aan dringendheid
waarmee die regering die aanspreek van hierdie ernstige probleem hanteer en dring aan dat hulle plaasmoorde tot ‘n prioriteitsmisdaad verklaar. “Die CDP betuig ons opregte meegevoel met die gesinne wat geraak is.”