Staat moet verduidelik oor uitsluiting van Noord-Kaapse groepe uit gesprekke oor die oordrag van historiese kommunale grond

Die uitsluiting van agt Noord-Kaapse groepe van gesprekke met die regering oor tradisionele kommunale grond in Suid-Afrika het gister en vandag tot groot verwarring en ontevredenheid gelei en die staat moet nou sê of hy erns het oor die saak wat al dekades voortsleep, sê…

Continue ReadingStaat moet verduidelik oor uitsluiting van Noord-Kaapse groepe uit gesprekke oor die oordrag van historiese kommunale grond

Regering kan nie eensydig Anglo-Boereoorlog na Suid-Afrikaanse oorlog verander nie

Die regering kan nie eensydig en na willekeur die naam van die Anglo-Boereoorlog na die Suid-Afrikaanse oorlog verander nie. Navorsers, geskiedskrywers en historici bepaal so ʼn naam wat dan deur gebruik gevestig word. Die laaste paar dekades het die naam Anglo-Boereoorlog gevestig geraak en gaan…

Continue ReadingRegering kan nie eensydig Anglo-Boereoorlog na Suid-Afrikaanse oorlog verander nie

Wat twintig jaar gelede Afrika se mees ontwikkelde land was, is nou ʼn sinkende skip

Skaars ʼn jaar gelede sou ʼn mens nie kon dink dat dit slegter met Suid-Afrika onder die ANC-regering kan gaan nie, maar in die afgelope jaar was daar soveel verdere terugslae dat selfs van die voorste ANC-ondersteuners erken die land is besig om te sink…

Continue ReadingWat twintig jaar gelede Afrika se mees ontwikkelde land was, is nou ʼn sinkende skip

ANC-regering kry bloedneus by Verenigde Nasies met VF Plus se voorlegging oor plaasmoorde

Suid-Afrika se missie by die Verenigde Nasies (VN) in Genève, Switserland wat die VF Plus gister wou keer om ʼn voorlegging oor Suid-Afrika se gebrekkige regstelsel en die hoë voorkoms van plaasmoorde en moord in die land te doen, het ʼn bloutjie geloop toe Amerika…

Continue ReadingANC-regering kry bloedneus by Verenigde Nasies met VF Plus se voorlegging oor plaasmoorde

ANC moet ophou praat en daadwerklik begin optree oor besoedeling

Die ANC-regering praat baie oor klimaatsverandering en besoedeling, maar hy is self die grootste sondaar wat betref die besoedeling van die land se riviere deur swak en onbevoegde munisipale bestuurders wat toelaat dat rou riool in riviere gestort word," sê dr. Pieter Groenewald, die VF…

Continue ReadingANC moet ophou praat en daadwerklik begin optree oor besoedeling

End of content

No more pages to load