VF Plus gaan Openbare Beskermer vra om aanstelling van PetroSA-voorsitter te ondersoek

Die VF Plus gaan die Openbare Beskermer (OB) vra om die omstandighede rondom die aanstelling van PetroSA se nuwe voorsitter, Tshepo Kgadima, te ondersoek, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie. Luidens berigte in die Business Day en Die Burger…

Continue ReadingVF Plus gaan Openbare Beskermer vra om aanstelling van PetroSA-voorsitter te ondersoek

Ooreenkoms kan einde bring aan staking by poskantoor wat in ‘n skrywe erken sy toekoms is in die weegskaal

Uit skrywes in die VF Plus se besit blyk dit dat ʼn ooreenkoms moontlik bereik is in die uitgerekte poskantoorstaking en werkers word in ʼn interne memorandum aangesê om ‘onmiddellik’ terug te keer werk toe om die poskantoor weer ‘op te bou’. Adv. Anton Alberts,…

Continue ReadingOoreenkoms kan einde bring aan staking by poskantoor wat in ‘n skrywe erken sy toekoms is in die weegskaal

VF Plus-afvaardiging gaan na Genève om voorlegging te doen aan VN se Menseregtekommissie-forum oor minderheidsregte

ʼn Afvaardiging van die VF Plus gaan hierdie maand die internasionale gemeenskap inlig oor ʼn verskeidenheid probleme wat minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika raak. Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en mnr. André Fourie, voorsitter van die VF Plus se buitelandse sake-komitee en raadslid vir Stad Kaapstad, sal…

Continue ReadingVF Plus-afvaardiging gaan na Genève om voorlegging te doen aan VN se Menseregtekommissie-forum oor minderheidsregte

Wit en bruin nou onderverteenwoordig in staatsdiens volgens regstellende aksie (RA)–teikens

Daar is al hoe minder werk vir wit en bruin in die staatsdiens, en die twee minderheidsgroepe is nou onderverteenwoordig volgens regstellende aksie (RA)–teikens om die demografie van die land te weerspieël, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder vir staatsdiens en…

Continue ReadingWit en bruin nou onderverteenwoordig in staatsdiens volgens regstellende aksie (RA)–teikens

VF Plus gaan regering vra om regstellende aksie (RA) amptelik af te skaf

Die VF Plus gaan die ANC-regering versoek om weg te doen met regstellende aksie (RA) in die openbare sektor aangesien rasse-teikens reeds bereik is en dit nou diskrimineer teen minderhede soos wit en bruin, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor…

Continue ReadingVF Plus gaan regering vra om regstellende aksie (RA) amptelik af te skaf

IFPYB: Parliament has become a lame duck institution

"Our Parliament has effectively become a corruption endorsing institution, which rubber stamps Luthuli House decisions to protect Mr Zuma." Said Mkhuleko Hlengwa MP, IFP Youth Brigade National Chairperson, during the Youth Brigade Music Festival in Ulundi whilst campaigning for an upcoming by-election. Hlengwa was reacting…

Continue ReadingIFPYB: Parliament has become a lame duck institution

End of content

No more pages to load