Naamsverandering van Harrismith na Intabazwe
Die Vryheidsfront Plus is gekant teen die voorgenome verandering van Harrismith se naam na Intabazwe. Op 9 Desember 2014 het die Provinsiale Geografiese Name Raad `n openbare verhoor in 42nd Hill gehou om oor die naamsverandering te konsulteer. Die VF Plus wat self die vergadering…
