Tony Ehrenreich is die ware rassis weens sy uitsprake oor Springbokke

Tony Ehrenreich se uitsprake oor wit Springbokke wat doelbewus onderpresteer is misplaas en roekeloos, en moet verwerp word met die minagting wat dit verdien, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport. Adv. Alberts sê Ehrenreich gee sy eie rassisme weg…

Continue ReadingTony Ehrenreich is die ware rassis weens sy uitsprake oor Springbokke

Debat: Die toenemende rassespanning en konflik in Suid-Afrika veral by universiteite en die nadelige invloed daarvan op die land se ontwikkeling: Dr. Pieter Mulder

Wie is ''n rassis en wie nie? In Suid-Afrika is daar tans ʼn ernstige debat oor rassisme. Ons in hierdie raad is die verkose leiers van die mense daarbuite. Ons moet leiding gee. Tot op datum was daar nog geen debat oor hierdie saak in…

Continue ReadingDebat: Die toenemende rassespanning en konflik in Suid-Afrika veral by universiteite en die nadelige invloed daarvan op die land se ontwikkeling: Dr. Pieter Mulder

End of content

No more pages to load