Vuisvoos SA word koud gelaat deur grootste vermorsing van geld in land se geskiedenis

Suid-Afrikaners is klaarblyklik so vuisvoos met die ANC-regering se onbevoegheid en korrupsie dat die grootste vermorsing van staatsgeld in die land se geskiedenis binne ʼn enkele jaar, byna ongesiens verbygegaan het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie. Luidens die…

Continue ReadingVuisvoos SA word koud gelaat deur grootste vermorsing van geld in land se geskiedenis

VF Plus help keer dat beweerde swendelaar as voorsitter van PetroSA aangestel word

Slegs enkele dae nadat die VF Plus ingegryp het oor die aanstelling van die beweerde swendelaar mnr. Tshepo Kgadima as nuwe voorsitter van PetroSA, het PetroSA die aanstelling omgekeer om ‘kontroversie’ te vermy, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie.…

Continue ReadingVF Plus help keer dat beweerde swendelaar as voorsitter van PetroSA aangestel word

Blade Nzimande se hoër onderrigbeleid gaan lei tot die vernietiging van Afrikaans op tersiêre vlak

Geen plek meer in Suid-Afrika vir ʼn enkel Afrikaans-universiteit nie. Dit is een van die kommerwekkende antwoorde wat Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, op geskrewe parlementêre vrae van die VF Plus gegee het waaruit dit nou duidelik bly dat Afrikaans se dae getel is…

Continue ReadingBlade Nzimande se hoër onderrigbeleid gaan lei tot die vernietiging van Afrikaans op tersiêre vlak

VF Plus lig Verenigde Nasies in oor probleme in SA wat minderheidsgemeenskappe raak

Die VF Plus is tans besig om in Genève, Switserland, die wêreld deur die Verenigde Nasies (VN) se Menseregtekommissie-Forum in te lig oor ʼn verskeidenheid probleme wat minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika direk raak, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Dr. Mulder is vergesel…

Continue ReadingVF Plus lig Verenigde Nasies in oor probleme in SA wat minderheidsgemeenskappe raak

Onkunde in presidensie oor president Zuma se verpligtinge is ontstellend

Die onkunde in die presidensie oor president Jacob Zuma se parlementêre verpligtinge soos verwoord deur die president se woordvoerder, Mac Maharaj, is werklik ontstellend, sê dr. Corné Mulder, VF Plus-hoofsweep en parlementslid. Die president is ingevolge die Grondwet ʼn lid van die kabinet en ook…

Continue ReadingOnkunde in presidensie oor president Zuma se verpligtinge is ontstellend

End of content

No more pages to load