Category «National»

ANC-dubbelpratery skep verwarring oor beleid rakende pensioenfondse

VF+

Gaan die ANC nou pensioenfondse teiken, of is dit ten minste voorlopig steeds veilig? Dit is die vraag wat ontstaan nadat ANC-dubbelpratery oor die aangeleentheid, soos in talle ander gevalle, tot groot onsekerheid oor belangrike beleidsake lei, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor finansies. In sy antwoord op ʼn parlementêre …

Huisroof in SA neem 105% toe in een dekade

VF+

“Die aanval op die bekende ekonoom, Dawie Roodt en sy gesin, plaas huisroof in Suid-Afrika opnuut in die kollig. Roof by woonhuise, as die misdaad wat die meeste gevrees word in Suid-Afrika, het met 105% die afgelope tien jaar toegeneem. Van 9 391 gevalle in 2004/05 tot 19 284 in 2013/14 volgens die Polisie se …

VF Plus-reaksie op Begroting 2015/16

VF+

Dit is ’n hartseer dag as die regering dit nodig ag om vir die eerste keer in twintig jaar die persoonlike belasting met een persentasiepunt te verhoog. Dit beteken dat die regering deur die resessie tydperk en deur ander terugslae daarin geslaag het om met ander metodes die boeke te laat klop, maar nou nie …

VF Plus lig Verenigde Nasies in oor probleme in SA wat minderheidsgemeenskappe raak

VF+

Die VF Plus is tans besig om in Genève, Switserland, die wêreld deur die Verenigde Nasies (VN) se Menseregtekommissie-Forum in te lig oor ʼn verskeidenheid probleme wat minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika direk raak, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Dr. Mulder is vergesel van mnr. André Fourie, voorsitter van die VF Plus se …

SA Governement pleading for all citizens to help with economy

SA condemns deadly terrorist attacks in Kenya

Alice, Eastern Cape – Finance Minister Nhlanhla Nene says ordinary citizens must work with government in order to address the domestic challenges the economy faces. “These challenges are domestic and thus within our control… we have direct control over the shortages of electricity, over our labour relations and over our policies,” said Minister Nene during …

Government releases SA population statistics

SA condemns deadly terrorist attacks in Kenya

Pretoria – South Africa’s population is estimated to be at 54 million with the life expectancy of the population at 61-years of age, Statistics South Africa (Stats SA) announced on Thursday. Stats SA released the Mid-year Population Estimates stated that life expectancy has increased from an estimated 52-years in 2005 to 61-years in 2014. The …