DA-bestuur van dorp in Witzenberg-distrik na VF Plus

Die DA-bestuurspan van Wolseley in die Witzenberg-munisipale distrik het saam met verskeie voormalige DA-lede hul bande met die DA verbreek en by die VF Plus aangesluit. Mnr. Vic Coetzee (voorheen DA-voorsitter), mnr. Louis Havenga (voorheen DA-ondervoorsitter), mnr. Floris Fourie (voorheen DA-tesourier), mev. Elsa Coetzee (voorheen…

Continue ReadingDA-bestuur van dorp in Witzenberg-distrik na VF Plus

Toegewing oor studiegeld kan presedent skep om eise voortaan met geweld te besleg

Die feit dat studentegeweld onmiddellik weer opgevlam het na pres. Jacob Zuma se aankondiging dat daar aanstaande jaar geen verhoging in studiegeld gaan wees nie, stuur die boodskap aan die breë Suid-Afrikaanse samelewing uit dat geskille voortaan suksesvol met geweld besleg kan word, sê adv.…

Continue ReadingToegewing oor studiegeld kan presedent skep om eise voortaan met geweld te besleg

End of content

No more pages to load