Onverantwoordelike Uitsprake Vernietig die Ekonomie
"Die kernprobleem op die oomblik in Suid-Afrika is dat die ANC-regering kiesers se stemme en populisme bo die herstel van die ekonomie verkies. Dit is uiters onverantwoordelik en kortsigtig," het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier tydens ʼn verkiesingsvergadering op Vaalwater in Limpopo gesê. As jy…