Ooreenkoms kan einde bring aan staking by poskantoor wat in ‘n skrywe erken sy toekoms is in die weegskaal
Uit skrywes in die VF Plus se besit blyk dit dat ʼn ooreenkoms moontlik bereik is in die uitgerekte poskantoorstaking en werkers word in ʼn interne memorandum aangesê om ‘onmiddellik’ terug te keer werk toe om die poskantoor weer ‘op te bou’. Adv. Anton Alberts,…
VF Plus-afvaardiging gaan na Genève om voorlegging te doen aan VN se Menseregtekommissie-forum oor minderheidsregte
ʼn Afvaardiging van die VF Plus gaan hierdie maand die internasionale gemeenskap inlig oor ʼn verskeidenheid probleme wat minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika raak. Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en mnr. André Fourie, voorsitter van die VF Plus se buitelandse sake-komitee en raadslid vir Stad Kaapstad, sal…
Free State Municipalities are in an insurmountable dark hole
In the Free State there are various municipalities that are in such grave financial crisis that conditional infrastructure grants are used for operational costs, salaries cannot be paid and compulsory salary deductions to third parties, such as SARS and pension funds cannot be made. A…
Staat moet ware knelpunte in staatsdiens erken en dit regstel
Die besprekingspunte op ʼn internasionale konferensie wat die staatsdienskommissie tans in Pretoria aanbied, dui daarop dat die regering nie in voeling is met die ware probleme wat die staatsdiens lamlê nie, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Die tema van die konferensie…
Wit en bruin nou onderverteenwoordig in staatsdiens volgens regstellende aksie (RA)–teikens
Daar is al hoe minder werk vir wit en bruin in die staatsdiens, en die twee minderheidsgroepe is nou onderverteenwoordig volgens regstellende aksie (RA)–teikens om die demografie van die land te weerspieël, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder vir staatsdiens en…
VF Plus gaan regering vra om regstellende aksie (RA) amptelik af te skaf
Die VF Plus gaan die ANC-regering versoek om weg te doen met regstellende aksie (RA) in die openbare sektor aangesien rasse-teikens reeds bereik is en dit nou diskrimineer teen minderhede soos wit en bruin, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor…
IFPYB: Parliament has become a lame duck institution
"Our Parliament has effectively become a corruption endorsing institution, which rubber stamps Luthuli House decisions to protect Mr Zuma." Said Mkhuleko Hlengwa MP, IFP Youth Brigade National Chairperson, during the Youth Brigade Music Festival in Ulundi whilst campaigning for an upcoming by-election. Hlengwa was reacting…
Poached Earth: Part 2
A day in the lives of DRC miner Joseph Kasette and his children consists of rising before dawn, digging in deep, dangerous pits and scraping the earth. After paying a stipend to a mafia organisation masquerading as a union and selling their bounty through corrupt…
Verkragtings in en deur polisie neem kommerwekkend toe
Volgens die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (OPOD) het die aantal klagtes van verkragtings wat deur polisielede gepleeg is in ses maande (April - September 2014 teenoor dieselfde tydperk in 2013) met 25% toegeneem en verkragtings van persone in aanhouding het met 160% toegeneem. Die OPOD het…
