Minister Jonas se erkenning het ingrypende implikasies vir Zuma
Mnr. Mcebisi Jonas, adjunkminister van finansies, se erkenning dat die Gupta-familie die pos van minister van finansies hom aangebied het, het ingrypende implikasies vir president Zuma. Dit verswak sy posisie in die openbare oog en waarskynlik ook binne die ANC verder. Me. Vytjie Mentoor het…
