Wêreld moet kennis neem van slagting onder Suid-Afrikaanse boere
Nog ʼn boer is dié week wreed vermoor en sy vrou met messe gesteek en vermoedelik verkrag en die VF Plus sal aanhou om alles in sy vermoë te doen om die internasionale gemeenskap oor die slagting onder Suid-Afrikaanse boere in te lig. In die…
