VF Plus lig Verenigde Nasies in oor probleme in SA wat minderheidsgemeenskappe raak
Die VF Plus is tans besig om in Genève, Switserland, die wêreld deur die Verenigde Nasies (VN) se Menseregtekommissie-Forum in te lig oor ʼn verskeidenheid probleme wat minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika direk raak, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Dr. Mulder is vergesel…
