Reserwebank het fouteer met verhoging van rentekoers
Die Reserwebank is oorsensitief en het fouteer met die jongste rentekoersverhoging aangesien dit ekonomiese groei in Suid-Afrika net stadiger gaan maak," sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie. Adv. Alberts sê die faktore wat gelei het tot die verhoging van…
