Smithsonian Science Education Center With Support of the World Health Organization Launches New COVID-19 Guide for Youth

The Smithsonian Science Education Center, in collaboration with the World Health Organization (WHO) and the InterAcademy Partnership (IAP)—a partnership of 140 national academies of science, engineering and medicine—has developed “COVID-19! How can I protect myself and others?,” a new rapid-response guide for youth ages 8–17.…

Continue ReadingSmithsonian Science Education Center With Support of the World Health Organization Launches New COVID-19 Guide for Youth

Korrupsie-epidemie in Suid-Afrika moet nou beveg word

Skokkende bewerings van wydverspreide korrupsie onder die dekmantel van die COVID-19-pandemie kom toenemend onder die aandag van die VF Plus en die party is bekommerd oor die stroping van die rampfonds en die staatskoffers wat in die afsienbare toekoms ʼn groter krisis kan raak as…

Continue ReadingKorrupsie-epidemie in Suid-Afrika moet nou beveg word

Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ‘n rassegrondslag geskied nie

Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens ʼn gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie daarvan bewus was dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ʼn rassegrondslag ingevolge Swart Ekonomiese Bemagtigings-voorskrifte (SEB) geskied nie. Hy het onderneem…

Continue ReadingMinister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ‘n rassegrondslag geskied nie

AngloGold Ashanti, Sasol and Imperial to Provide Bulk Sanitisers to Gauteng Hospitals

AngloGold Ashanti, Sasol and Imperial have created a partnership to protect frontline medical staff and patients at four major Gauteng state hospitals by providing bulk supplies of hand sanitizer at Chris Hani Baragwanath Academic, Charlotte Maxeke Academic, Helen Joseph and Leratong hospitals. It is crucial…

Continue ReadingAngloGold Ashanti, Sasol and Imperial to Provide Bulk Sanitisers to Gauteng Hospitals

Toestande by Noordwes se Covid-19 isolasie-eenheid onaanvaarbaar

Die VF Plus is bekommerd oor die welstand van die persone wat deur Noordwes se departement van gesondheid in gedwonge isolasie geplaas is by die Klerksdorp / Tshepong-hospitaalkompleks in Klerksdorp. Verskeie klagtes is ontvang oor die swak en ongekontroleerde toestand waarin die mense in isolasie…

Continue ReadingToestande by Noordwes se Covid-19 isolasie-eenheid onaanvaarbaar

End of content

No more pages to load