Toestande by Noordwes se Covid-19 isolasie-eenheid onaanvaarbaar

Die VF Plus is bekommerd oor die welstand van die persone wat deur Noordwes se departement van gesondheid in gedwonge isolasie geplaas is by die Klerksdorp / Tshepong-hospitaalkompleks in Klerksdorp. Verskeie klagtes is ontvang oor die swak en ongekontroleerde toestand waarin die mense in isolasie…

Continue Reading Toestande by Noordwes se Covid-19 isolasie-eenheid onaanvaarbaar

Download My Hero is You, Storybook for Children on COVID-19

Children's story book released to help children and young people cope with COVID-19 GENEVA, 9 April 2020 – A new story book that aims to help children understand and come to terms with COVID-19 has been produced by a collaboration of more than 50 organizations…

Continue Reading Download My Hero is You, Storybook for Children on COVID-19

Departement van openbare werke en infrastruktuur sal kwarantyn-geriewe drasties moet opskerp

Omstandighede by kwarantyn-geriewe wat die minister van openbare werke en infrastruktuur, Patricia de Lille, geoormerk het vir die Covid-19-pandemie, sal drasties verbeter moet word. Minister De Lille het reeds verlede maand tussen 37 tot 52 persele geïdentifiseer wat insluit staatsgeboue, hotelle, vakansie-oorde en hospitale. Dit…

Continue Reading Departement van openbare werke en infrastruktuur sal kwarantyn-geriewe drasties moet opskerp

Mpumalanga se poreuse grense kan nasionale inperking in die wiele ry

Probleme met toegang by grensposte en poreuse grense in Mpumalanga kan die effektiwiteit van die nasionale korona-inperking in die wiele ry indien omstandighede en veiligheid by die grense en grensposte nie verbeter nie. Die poreuse grense tussen Mpumalanga, Mosambiek en Swaziland, skep nie net 'n…

Continue Reading Mpumalanga se poreuse grense kan nasionale inperking in die wiele ry

Neem beheer oor jou eie toekoms post Covid-19

Die VF Plus loods vandag sy post Covid-19-projek waar sakelui en ondernemers inspraak kan kry in die skep van ‘n nuwe handelsklimaat vir die toekoms deur hul insette te lewer. Sake-eienaars sal indringend moet besin oor die tydperk post Covid-19 wat onafwendbaar die geleentheid skep…

Continue Reading Neem beheer oor jou eie toekoms post Covid-19

Modes of transmission of virus causing COVID-19: implications for IPC precaution recommendations

Scientific brief - Issued by the World Health Organization According to current evidence, COVID-19 virus is transmitted between people through respiratory droplets and contact routes. Droplet transmission occurs when a person is in in close contact (within 1 m) with someone who has respiratory symptoms…

Continue Reading Modes of transmission of virus causing COVID-19: implications for IPC precaution recommendations

Nasionale inperkings: Onduidelikhede in regulasies skep verwarring en lei tot konflik

Daar is steeds talle onsekerhede rondom sekere aspekte aangaande regulasies om die verspreiding van die koronavirus te beperk en die VF Plus sal help om antwoorde in dié verband te vind. Die regulasies bevat baie grys areas wat ruimte vir verskillende vertolkings skep. Veral die…

Continue Reading Nasionale inperkings: Onduidelikhede in regulasies skep verwarring en lei tot konflik

End of content

No more pages to load