VF Plus vra SA Menseregtekommissie (MRK) harde vrae oor integriteit na uitlatings van Palesa Sotjifa
Die SA Menseregtekommissie moet antwoorde aan die VF Plus verskaf oor waarom hy nagelaat het om klagte van moontlike rassisme te ondersoek teen die vrou Palesa Sotjifa wat wat op twitter glo onder meer die EFF sou aangehits het om wit mense te vermoor. Sotjifa…
