VF Plus laat dossier open teen ANC by SAPD: Hoë name word betrek
Die VF Plus het ‘n dossier van meer as 100 bladsye vandag by die SAPD teen die ANC ingedien. Dit volg na die vlaag van onluste wat Pretoria hierdie week geteister het weens Kgosientso Ramokgopa wat nie meer die ANC se burgemeesterskandidaat in Pretoria…
