Minister van justisie en korrektiewe dienste moet parool-aansoeke op meriete beoordeel

Parool-aansoeke, soos dié van Eugene de Kock, moet op meriete behandel word en moet nie politieke besluite wees nie, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor Korrektiewe Dienste. Dr. Groenewald sê ‘n man soos De Kock, wat duidelik ‘n politieke gevangene is,…

Continue ReadingMinister van justisie en korrektiewe dienste moet parool-aansoeke op meriete beoordeel

Begrotingsposdebat vir die Departement van Vervoer: Suid-Afrika se gebrekkige openbare vervoerstelsel kort aandag

‘n Holistiese vervoerplan is uiteindelik nodig om aan Suid-Afrika se behoeftes te voldoen aangesien openbare vervoer steeds baie gebrekkig is en sonder behoorlike planne deurgevoer word, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer. Volgens adv. Alberts is ‘n goeie voorbeeld…

Continue ReadingBegrotingsposdebat vir die Departement van Vervoer: Suid-Afrika se gebrekkige openbare vervoerstelsel kort aandag

End of content

No more pages to load