Sanral besig met dreigtaktiek teen padgebruikers
Die Vryheidsfront Plus is nie verbaas dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) twee vervolgers aangewys het om met Sanral saam te werk om moontlike strafregtelike vervolging van nie-betalers van e-tol te ondersoek nie en beskou dit as deel van ‘n veldtog van afdreiging deur Sanral, sê…
