Parliamentary snap debate “transformation in the higher education sector”

Honourable Speaker, The greatest single threat in any time of crisis is a lack or absence of leadership; and what we have come to witness over the past 2 weeks has been exactly that: an absence of leadership. Today, we are called upon to debate…

Continue ReadingParliamentary snap debate “transformation in the higher education sector”

Toegewing oor studiegeld kan presedent skep om eise voortaan met geweld te besleg

Die feit dat studentegeweld onmiddellik weer opgevlam het na pres. Jacob Zuma se aankondiging dat daar aanstaande jaar geen verhoging in studiegeld gaan wees nie, stuur die boodskap aan die breë Suid-Afrikaanse samelewing uit dat geskille voortaan suksesvol met geweld besleg kan word, sê adv.…

Continue ReadingToegewing oor studiegeld kan presedent skep om eise voortaan met geweld te besleg

Wes-Kaapse belangegroepe staan saam om vir Afrikaans te veg in die Wes-Kaap

  • Post category:AllEducation

Verskeie Wes-Kaapse belangegroepe het vandag in 'n gesprek met die bestuur van die Elsenburg-Lanboukollege hande gevat in die stryd vir Afrikaans en het onderneem om die gesprek verder te voer met die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, asook die Wes-Kaapse LUR vir landbou, mnr. Allen Winde.…

Continue ReadingWes-Kaapse belangegroepe staan saam om vir Afrikaans te veg in die Wes-Kaap

Wit en bruin belangegroepe tree in gesprek met Elsenburg-Landboukollege oor taalbeleid

Die VF Plus gaan vandag saam met verskeie Wes-Kaapse belangegroepe in gesprek tree met die bestuur van die Elsenburg-Lanboukollege buite Stellenbosch oor die behoud van Afrikaans, en die veiligheid van studente, dosente en werknemers van die kollege. Dit volg op die gebeure twee weke gelede…

Continue ReadingWit en bruin belangegroepe tree in gesprek met Elsenburg-Landboukollege oor taalbeleid

Miskenning van ouers het gelei tot geweld by Roodepoort Primêre Skool

Die ANC se geneigdheid om eensydige besluite te neem, soos nou weer onderstreep is met die sluiting van die Roodepoort Primêre Skool in Davidsonville, Gauteng, het grootliks aanleiding gegee tot vandag se geweld by die skool waarin verskeie ouers beseer is, sê adv. Anton Alberts,…

Continue ReadingMiskenning van ouers het gelei tot geweld by Roodepoort Primêre Skool

Met massiewe begroting van Gautengse onderwysdepartement, is dit onaanvaarbaar dat wittes die skuld kry vir oorvol en haglike skole

Met ʼn begroting van R42,2 miljard, sowat 45% van Gauteng se totale begroting, is dit skokkend van dié provinsie se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, om wittes steeds die skuld te gee vir oorvol swart skole, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre…

Continue ReadingMet massiewe begroting van Gautengse onderwysdepartement, is dit onaanvaarbaar dat wittes die skuld kry vir oorvol en haglike skole

End of content

No more pages to load