MRK gee pres. Jacob Zuma tot 4 Julie vanjaar om te antwoord op klagte van haatspraak

Die Menseregtekommissie (MRK) het president Jacob Zuma in kennis gestel dat hy teen 4 Julie (vanjaar) moet antwoord op ʼn klag van haatspraak wat die VF Plus by die MRK ingedien het. Dit spruit uit uitlatinge wat pres. Zuma in Januarie verlede jaar oor Jan…

Continue ReadingMRK gee pres. Jacob Zuma tot 4 Julie vanjaar om te antwoord op klagte van haatspraak

NV se appèl teen spioenasiebande-uitspraak is politieke gedienstigheid aan pres. Jacob Zuma

Die besluit van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) om appèl aan te teken teen die spioenasiebande-uitspraak wat lui dat pres. Jacob Zuma tereg moet staan op 783 klagte van rampokkery, korrupsie en bedrog, getuig van politieke gedienstigheid aan pres. Zuma, sê dr. Pieter Mulder, leier van…

Continue ReadingNV se appèl teen spioenasiebande-uitspraak is politieke gedienstigheid aan pres. Jacob Zuma

Minister Jonas se erkenning het ingrypende implikasies vir Zuma

Mnr. Mcebisi Jonas, adjunkminister van finansies, se erkenning dat die Gupta-familie die pos van minister van finansies hom aangebied het, het ingrypende implikasies vir president Zuma. Dit verswak sy posisie in die openbare oog en waarskynlik ook binne die ANC verder. Me. Vytjie Mentoor het…

Continue ReadingMinister Jonas se erkenning het ingrypende implikasies vir Zuma

End of content

No more pages to load