ANC-parlementslede moet volgens gewete stem
Die Vryheidsfront Plus doen ʼn beroep op alle parlementslede, maar meer spesifiek op die parlementslede van die ANC, om more (Dinsdag 5 April) in die stemming in die parlement om die president van sy amp te onthef, verantwoordelik en elkeen volgens sy of haar gewete…