SAUK versaak toenemend sy rol as onpartydige openbare uitsaaier

Die VF Plus betreur die gebeure by die SAUK waar personeellede vervolg word weens hul teenkanting teen sensuur en beskou die situasie as so ernstig dat die parlementêre portefeuljekomitee gevra gaan word om in te gryp, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.…

Continue ReadingSAUK versaak toenemend sy rol as onpartydige openbare uitsaaier

Appèlhof-uitspraak oor SAUK gee OB se bevinding oor Nkandla nuwe betekenis

Die Appèlhof se bevinding rakende Hlaudi Motsoeneng, bedryfshoof van die SAUK, het vandag ʼn breë rooi streep getrek deur president Jacob Zuma en die ANC se hantering van die Nkandla-skandaal tot dusver sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus. Dr. Mulder sê die…

Continue ReadingAppèlhof-uitspraak oor SAUK gee OB se bevinding oor Nkandla nuwe betekenis

Steeds geen einde aan Hlaudi Motsoeneng se reuse salarisverhogings

Midde-in ʼn hofgeding rakende die aanbevelings van die Openbare Beskermer (OB) oor die SAUK se bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, sy kwalifikasies en vergoeding, is nog ʼn reuse verhoging en bonus aan Motsoeneng onverdedigbaar, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Luidens ʼn berig in…

Continue ReadingSteeds geen einde aan Hlaudi Motsoeneng se reuse salarisverhogings

End of content

No more pages to load