SAUK versaak toenemend sy rol as onpartydige openbare uitsaaier
Die VF Plus betreur die gebeure by die SAUK waar personeellede vervolg word weens hul teenkanting teen sensuur en beskou die situasie as so ernstig dat die parlementêre portefeuljekomitee gevra gaan word om in te gryp, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.…