Regstellende aksie bly, selfs al word teikens in staatsdiens al oorskry

Daar is nog geen teken van ʼn skemering oor regstellende aksie (RA) nie, nieteenstaande die feit dat demografiese teikens in die staatsdiens lank reeds bereik is en wit en bruin minderhede selfs onderverteenwoordig word. Dit blyk uit ʼn antwoord van die minister van arbeid, Mildred…

Continue ReadingRegstellende aksie bly, selfs al word teikens in staatsdiens al oorskry

Wit en bruin nou onderverteenwoordig in staatsdiens volgens regstellende aksie (RA)–teikens

Daar is al hoe minder werk vir wit en bruin in die staatsdiens, en die twee minderheidsgroepe is nou onderverteenwoordig volgens regstellende aksie (RA)–teikens om die demografie van die land te weerspieël, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder vir staatsdiens en…

Continue ReadingWit en bruin nou onderverteenwoordig in staatsdiens volgens regstellende aksie (RA)–teikens

VF Plus gaan regering vra om regstellende aksie (RA) amptelik af te skaf

Die VF Plus gaan die ANC-regering versoek om weg te doen met regstellende aksie (RA) in die openbare sektor aangesien rasse-teikens reeds bereik is en dit nou diskrimineer teen minderhede soos wit en bruin, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor…

Continue ReadingVF Plus gaan regering vra om regstellende aksie (RA) amptelik af te skaf

Met regstellende aksie kan Suid-Afrika gereed maak vir ‘n kern-fiasko wat Chernobyl kan verdwerg

Die ANC-regering se onbevoegdheid en beleid soos regstellende aksie (RA) waarvan die vernietigende effek nou weer met die watervoorsiening in Gauteng gesien is, is die resep vir ʼn kern-fiasko wat Chernobyl na ʼn piekniek sal laat lyk, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se…

Continue ReadingMet regstellende aksie kan Suid-Afrika gereed maak vir ‘n kern-fiasko wat Chernobyl kan verdwerg

End of content

No more pages to load