Tag «poskantoor»

Geen einde in sig met poskantoorstaking

VF+

Met die verlammende poskantoorstaking nou reeds in sy vyfde week, is daar steeds geen einde in sig nie en luidens ʼn skrywe van een van die betrokke vakbonde blyk dit dat die kritieke punt reeds bereik is waar alle poskantoor-werksaamhede tot ʼn stilstand kan kom, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder …

SA Poskantoor (Sapo) erken ‘desperate’ finansiële situasie in onderhandelinge met strydende vakbonde

VF+

Onheilspellende selfoonboodskappe waarin stakende poskantoorwerkers aan Marikana herinner word en aangesê word om hulself te bewapen met ‘pangas en alle soorte wapens’ hang tans soos ʼn donker wolk oor die SA Poskantoor (Sapo)–staking en onderhandelinge, sê adv . Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor kommunikasie. Hy sê die VF Plus is ook …