Nou moet pres. Jacob Zuma ʼn bevoegde persoon as polisiekommissaris aanstel

President Jacob Zuma het ten einde laaste die korrekte besluit geneem om Riah Phiyega as polisiekommissaris te skors te midde van ʼn hangende ondersoek wat na haar gedoen word, en die VF Plus verwelkom die besluit," sê Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor…

Continue ReadingNou moet pres. Jacob Zuma ʼn bevoegde persoon as polisiekommissaris aanstel

SAIRV-verslag oor Polisie bevestig publiek se wantroue in Polisie

“Die verslag van die SA Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) oor geweldsmisdaad en kriminaliteit in die Suid-Afrikaanse Polisiediens bevestig dat die publiek nie vertroue in die Polisie kan hê nie. Dit is ironies dat die Polisie as sy hoofdoelwit stel dat die publiek beskerm moet word…

Continue ReadingSAIRV-verslag oor Polisie bevestig publiek se wantroue in Polisie

Verkragtings in en deur polisie neem kommerwekkend toe

Volgens die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (OPOD) het die aantal klagtes van verkragtings wat deur polisielede gepleeg is in ses maande (April - September 2014 teenoor dieselfde tydperk in 2013) met 25% toegeneem en verkragtings van persone in aanhouding het met 160% toegeneem. Die OPOD het…

Continue ReadingVerkragtings in en deur polisie neem kommerwekkend toe

End of content

No more pages to load