Polisie ontken intimidasie – Malema ry met bloulig
Die waarnemende kommissaris van die Polisie, lt.genl. JK Phahlane, ontken dat die Polisie enigsins betrokke was by die voorval waar die leier van die EFF, Julius Malema, beweer hy deur twaalf gewapende polisielede geïntimideer was. Hy het (gister) reageer op ʼn vraag van dr. Pieter…